Khairos Privaat Skool

Khairos Privaat Skool is a private combined school located at Cnr. Zea Street And Lotus Avenue, Arconpark, Khairos Privaatskool is ‘n geregistreerde Laerskool sowel as Hoërskool en stel net die beste onderwysers aan om puik onderrig in Afrikaans aan u kind te bied. Khairos laat elkeen toe om hulle volle potensiaal te bereik.

Khairos bied die volgende aan u kind:

  • Akademie (Gr.RR- Gr.12)
  • Sport
  • Kultuur
  • Vaardigheidsontwikkeling (Sweissentrum en ander lewensvaardighede)
  • Geestelike-groei

Kliek hier om inskrywingsvorms af te laai.

Address

Cnr. Zea Street And Lotus Avenue, Arconpark, Vereeniging

Phone

+27715101114