Christina du Plessis
Geagte Meneer/Mevrou
My liefde vir kinders, was een van die grootste trekpleisters vir my keuse as onderwyseres. Ek is saggeaard en geduldig, maar hou wel van orde. Daarom maak beplanning en organisering ‘n goeie deel van my dagtaak uit. Ek is baie hardwerkend en het goeie mensevaardighede.
Ek kan met versekering sê dat ek ‘n aanwins sal kan wees en dit sal vir my ‘n groot voorreg wees!
Ek sien uit daarna om van u te hoor.
Byvoorbaat dankie.
Werkervaring
2012-2013
Creare Training Centre (Chloe van Heerden- 072 860 4452)
Ontvang 2-jaar opleiding in musiek, dans en drama, waarna ek vir 3-maande op toer in die Oos-Kaap gestuur is om musiek klasse aan te bied, en te bedien.
2014 (10-ure gemeenskapwerk)
Huis Hananja (Enna van Wyk- 076 759 8873)
Help kinders, van die huis vir haweloses, met hul skoolwerk.
2014-2017 (Januarie, Junie-Julie, September, November- Desember)
Welgeval Stoet (Alex van der Watt- 083 5644851)Leerders vanaf ouderdom van 2 tot 18 Perdrylesse gegee, sowel as perdeterapie met ‘n outistiese 5-jarige in 2014, en in 2018 ‘n 21-jarige outistiese meisie. Ek het ook in daardie tydperk basiese stal-bestuur gedoen en gesondheidsorg van die perde.
2017 November – Huidiglik
Rorich’s Hoop Trust- Welgeval Stoet (Alex van der Watt- 083 5644851)
Stalbestuurder en Perde- en Ruiter afrigter
Werkverhoudinge en bestuur van werkers
Algemene bestuur en afrigting
Teëling en veldbestuur
Gesondheidsorg van perde
Ekstra kurrikulêre kursusse
Creare Training Centre (Dance, Drama, and Music)- 2012-2013
Family Math Training Sessions- 2015
Fine Motor Hand Development Workshop- 2017
Family Science Training Sessions- 2017
Praktiese Onderwys:
*April 2014 (Laerskool Wesbank, Gr. 1-2)
* Julie 2014 (Bloemhof Primary Gr.1)
* Januarie 2015 (Bloemhof Primary Gr. 1)
* April 2015 (Laerskool Oudtshoorn Noord Gr.2)
* Julie 2015 (Bloemhof Gekombineerde Skool Gr. 2-3)
* Januarie 2016 (Bloemhof Primary Gr. R)
* April 2016 (Bloemhof Primary Gr.R)
* Julie 2016 (Bloemhof Primary Gr. 2)
* Januarie 2017 (Laerskool Jim Fouche Gr.2)
* April 2017 (Laerskool Jim Fouche Gr.3)
Opvoedkundige inligting
*Laerskool Wesbank
(2000-2006)
*Hoërskool Oudtshoorn
Matrikuleer- 2011
*Universiteit van die Vrystaat
B.Ed-Grondslagfase- 2017
Skills
- floreer onder hoe druk
- geduldig
- goed georganiseerd
- goeie mense vaardighede
- hardwerkend
- Saggeaard
- toevetroue en proaktiewe werknemer
Education
- 2000-2006
Gr.7 at Laerskool Wesbank
- 2007-2011
Gr.12 at Oudtshoorn High
- 2012-2013
Dance, Drama, and Music at Creare Training Centre
- 2014-2017
B.Ed Foundation phase at University of the Free State
Experience
- 2017-current
Stal bestuurder en perd- en ruiter afrigter at Rorich's Hoop Trust- Welgeval Stoet
To contact this candidate email christaduplessis1993[at]gmail.com