Hexrivier Opvoedkundige Sentrum

Ons Missie
Om Christelike standaarde en norme ‘n onlosmaaklike deel van die kind se lewe te maak.

Hoë akademiese standaarde.

Maksimum van 15 kinders per klas.

Individuele aandag aan elke leerder.

Om elke kind se eie unieke persoonlikheid en sy identiteit in Christus te ontwikkel.

Om ‘n positiewe, akademiese milieu binne ‘n veilige en rustige plaasatmosfeer vir elke kind te skep.

Om al die noodsaaklike vaardighede te integreer wat nodig is om die kind voor te berei vir die toetrede tot hoofstroom-onderrig in Gr. 8.
Data sourced from department of basic education, last updated on December 2016.
For update and correction kindly contact the webmaster.

Address

Hexrivier, South Africa

Phone

+27233548800

Mcuthungu Senior Primary School

515 P Block, Madanishi, Empangeni, 3880

Letsakutfula Primary School

Stand 1708 C, Matsulu 1203

Magwaxaza Senior Primary School

Ntywenka Store, Maclear, 5480